X

BIO + KINETIKA = LEWE + BEWEGING
= LEWE DEUR BEWEGING

Die Wetenskap van Beweging en die toepassing van die oefening in rehabilitatiewe hantering van prestasie.

Stellenbosch Biokinetikasentrum

Hierdie opleidingsentrum is aan die voet van die Stellenbosch berg geleë en vorm deel van die Universiteit Stellenbosch se Sportwetenskap Departement wat professionele diens in ‘n ontspanne omgewing bied.

Biokinetika fokus op die bevordering van algehele welstand, die instandhouding van fisieke gesondheid en finale fase rehabilitasie. Bogenoemde word bereik deur wetenskaplik gebasseerde oefenprogramme.

Getuigskrif

Biokinetici is kliniese oefendeskundiges wat:

Gesondheidsraad

By die Gesondheidsraad van Suid-Afrika (HPCSA) geregistreer is en deel van die uitgebreide span medici vorm.

Individu

Die individu se fisieke welstand en lewenskwaliteit verbeter deur wetenskaplik gebasseerde evaluerings uit te voer en oefenprogramme op te stel. Oefen- en rehabilitasiesessies fokus op die voorkoming of behandeling van sekere kondisies en om sport- of werksprestasie te verbeter.

Lewenskwaliteit

Fokus daarop om die individu se lewenskwaliteit te verbeter.

Sportwetenskap Departement

Universiteit Stellenbosch

This post is also available in: Engels